Graad 9
Hand- en Werkboeke
-
Al die boeke op die lys is voorgeskryf vir Graad 9.
-
Bestel die regte keuse vir Engels. Merk dus net 1 van die 2.
-
Die English Handbook and Study Guide ontvang in Graad 8 word gebruik tot einde matriek. Moet dus nie aan die einde van Graad 8 ingehandig word nie, en word dus nie weer bestel nie.
Studie Gidse
-
Studie Gidse is opsioneel ekstra.
-
Dra die bedrag oor na die handboek bestelvorm.
-
Kontak die boekwinkel of onderwyser vir leiding.
Skryfbehoeftes
-
Slegs die sakrekenaar en Wiskunde instrument stel wat u kind in Graad 8 ontvang het, is verpligtend.
-
Die skryfbehoefte lys bevat die items wat in die winkel aangehou word. bestel dus slegs wat u nodig vind. Skryfbehoeftes kan gedurende die jaar teen dieselfde prys by die winkel aangekoop word.
-
Dra die bedrag van die skryfbehoeftes oor na die handboek bestelvorm.