
Strand @ thebookcorner
KOM BESOEK ONS GERUS
the Book Corner is geleë op die perseel van Hoërskool Strand en kan gevind word agter by die tennisbane en rugbyvelde.
BRIEWE AAN OUERS
Lees asseblief die brief sorgvuldig deur. Moenie huiwer om ons te kontak indien u enige navrae of hulp met die invul van u bestelling nodig het nie.
Kliek op skakel hieronder om prosedure oop te maak.
BESTELVORMS
-
Bestelvorms word deur die skool versprei. Doen navraag by u Klas Register Onderwyser.
-
Nuwe graad 8 leerders se vorms word by die nabygeleë skole uitgedeel of per e-pos vanaf die boekwinkel gestuur.
-
Of skakel ons op 021 853 4753 (besigheidsure)
-
Of stuur 'n WhatsApp boodskap na 083 605 0902
-
Bestelvorms kan in PDF afgelaai word. Sien tabel hieronder.
BELEID EN PROSEDURES
Die beleid van the Book Corner om toe te sien dat elke leerder al hul handboeke soos voorgeskryf deur Hoërskool Strand gereed te hê wanneer die skole heropen in Januarie. Kliek op die skakel hieronder vir meer besonderhede.