top of page
Graad 8 (2022)

Hand- en Werkboeke

  • Al die boeke op die lys is voorgeskryf vir Graad 8.  

  • Maak 'n keuse tussen English Home Language of English First Additional Language.  Merk net 1 van die 2.

  • Leerders ontvang aantekeninge van die vir Ekonomiese Bestuurswetenskappe.

ā€‹

Studie Gidse

  • Studie Gidse is opsioneel ekstra en kan later in die eerste kwartaal eers bestel word.  

  • Indien u nou bestel, dra die bedrag oor na die handboek bestelvorm.  

  • Kontak die boekwinkel of onderwyser vir leiding.

ā€‹

Skryfbehoeftes

  • Slegs die sakrekenaar en Wiskunde instrument stel is verpligte skryfbehoeftes.

  • Daar is 'n gewilde skryfbehoefte pakket beskikbaar vir Graad 8.

  • Indien die leerder reeds meeste van die items het, bestel vanaf die volledige skryfbehoefte lys en bestel slegs wat u nodig vind.  Skryfbehoeftes kan gedurende die jaar teen dieselfde prys by die winkel aangekoop word.

  • Dra die bedrag van die skryfbehoeftes oor na die handboek bestelvorm.

ā€‹

bottom of page