top of page
Grade 11

Hand- en Werkboeke

  • Daar is 7 vakke in totaal:  Afrikans, Engels, Lewensoriëntering, Wiskunde / Wiskundige Geletterheid en 3 keuse vakke.  Daar is leerders wat meer vakke neem.

  • Bestel die regte keuse vir Engels.  Merk dus net 1 van die 2.

  • Die English Handbook and Study Guide ontvang in Graad 8 word gebruik tot einde matriek.  Moet dus nie aan die einde van Graad 10 ingehandig word nie, en word dus nie weer bestel niU moet 'n keuse maak tussen Wiskunde en Wiskundige Geletterheid, merk dus net 1 van die 2

IGO Toerusting

  • U kind het reeds die pakket geneem in Graad 10.  U bestel dus net wat nodig is.  Kontak gerus die boekwinkel vir leiding.

  • Dra die bedrag oor na die handboekbestelvorm.

Studie Gidse

  • Studie Gidse is opsioneel ekstra.    

  • Dra die bedrag oor na die handboek bestelvorm.  

  • Kontak die boekwinkel of onderwyser vir leiding.

Skryfbehoeftes

  • Slegs die sakrekenaar en Wiskunde instrument stel wat u kind in Graad 8 ontvang het, is verpligtend. 

  • Die skryfbehoefte lys bevat die items wat in die winkel aangehou word.  bestel dus slegs wat u nodig vind.  Skryfbehoeftes kan gedurende die jaar teen dieselfde pryse by die winkel aangekoop word.

  • Dra die bedrag van die skryfbehoeftes oor na die handboek bestelvorm.

bottom of page