Grade 12
Hand- en Werkboeke
-
Daar is 7 vakke in totaal: Afrikans, Engels, Lewensoriëntering, Wiskunde / Wiskundige Geletterheid en 3 keuse vakke. Daar is leerders wat meer vakke neem.
-
Bestel die regte keuse vir Engels. Merk dus net 1 van die 2.
-
Die English Handbook and Study Guide ontvang in Graad 8 word gebruik tot einde matriek. Moet dus nie aan die einde van Graad 11 ingehandig word nie, en word dus nie weer bestel nie. U moet 'n keuse maak tussen Wiskunde en Wiskundige Geletterheid, merk dus net 1 van die 2
IGO Toerusting
-
U kind het reeds die pakket geneem in Graad 10. U bestel dus net wat nodig is. Kontak gerus die boekwinkel vir leiding.
-
Dra die bedrag oor na die handboekbestelvorm.
Studie Gidse
-
Studie Gidse is opsioneel ekstra.
-
Dra die bedrag oor na die handboek bestelvorm.
-
Kontak die boekwinkel of onderwyser vir leiding.
Skryfbehoeftes
-
Slegs die sakrekenaar en Wiskunde instrument stel wat u kind in Graad 8 ontvang het, is verpligtend.
-
Die skryfbehoefte lys bevat die items wat in die winkel aangehou word. bestel dus slegs wat u nodig vind. Skryfbehoeftes kan gedurende die jaar teen dieselfde pryse by die winkel aangekoop word.
-
Dra die bedrag van die skryfbehoeftes oor na die handboek bestelvorm.