top of page

Matrieks 2021

Inhandiging van Handboeke

  • Lees asseblief die prosedures noukeurig.

  • Leerders sal 'n teruggee vorm ontvang,  U hoef dit nie te voltooi of terug te stuur nie.  Dit is slegs vir u kennisname.

  • Handboeke word daagliks op die dag van eksamen by die saal ingeneem.

  • Moet asseblief nie wag tot op die laaste dag nie.

Uitbetaling van Krediete

  • Lees asseblief die prosedures noukeurig.

  • Leerders wat hul handboeke betyds (voor laaste dag) ingehandig het, se krediet word einde Desember uitbetaal

  • Handboeke wat na die sperdatum (laaste dag van eksamen) inhandig, se krediet sal eers einde Januarie uitbetaal wor

bottom of page